Woiwodskap Wes-Pommere

Vlag van die Woiwodskap Wes-Pommere
Vlag van die Woiwodskap Wes-Pommere
Woiwodskap
Wes-Pommere
Kaart
Wapen en vlag
Wapen van die Woiwodskap Wes-Pommere Vlag van die Woiwodskap Wes-Pommere
Basiese gegewens
Setel van die woiwode: Szczecin
Setel van die parlement: Szczecin
Woiwode: Piotr Jania
Woiwodskapsmaarskalk: Olgierd Geblewicz
Grootste stad: Szczecin
ISO 3166-2: PL-ZP
Nommerplate: Z
Bevolking: 1 693 284 (30 Junie 2009)
Bevolkingsdigtheid: 74 inw. per km²
Geografie
Oppervlakte: 22 896 km²
- waarvan land: ? km²
- waarvan water: ? km²
Strekking: Noord-suid: tot 216,29 km
Wes-oos: tot 192,50 km
Hoogste punt: 239,1 m bo seevlak
Laagste punt: 3 m benede seevlak
Landskapstruktuur
Bosse: 36,2 %
Waterliggame: 5,2 %
Landbou: 49,9 %
Ander: 8,7 %
Administratiewe verdeling
Selfregerende stede: 3
Powiat (distrikte): 18
Munisipaliteite: 114

Wes-Pommere (Pools: województwo zachodniopomorskie) is 'n woiwodskap in Pole. Die woiwodskap is op 1 Januarie 1999 opgerig. Die hoofstad is Szczecin. Wes-Pommere grens aan die Oossee en die Duitse deelstate Mecklenburg-Voorpommere en Brandenburg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne